Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Maak 6 opwindende stories! Hierdie speletjie bestaan uit ses stories. Elke storie bevat ses kaarte. Plaas die kaarte in die regte volgorde (sekwensie) van links na regs. Vertel die storie. Help met ontwikkeling van taal, lewenslesse, sortering, sekwensie. 6 Pragtige stories wat lewenslesse aanleer is ingesluit.