En die klippe sal uitroep

En die klippe sal uitroep

1 available / secondhand
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
10360268
Bob Shop ID
642841620

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig 'n gesogte vangs onder die skoner geslag. Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het 'n hart wat onstilbaar klop . . .

Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na 'n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. "Daar is geen reënboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . ." refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart.

Wat is jy werd as jy nie meer ideale en 'n gewete het nie? Hoe moet die wêreld 'n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .

Add to cart

Recently viewed

See more
1982 Beast Man of He-Man-Masters of the Universe 28 (MOTU) Vintage Figure
R295.00 No bids
Lem -- P. J. Haasbroek
R38.00
Rectangular Crystal Velvet Carpet for Kids
R467.00
Gloss Black Front Headlight Head Light Lamp Cover Eyelid Eyelids Eyebrow Trim for 2017-2019
R446.00

Similar products

Die tyd van die klippe - Doc Immelman
R100.00
Die maan sal getuig deur Theresa van Zyl
R30.00
Die Tyd van die Klippe - Immelman, Doc
R155.00
67% OFF
Miskien sal ek die wingerd prys, ryme en gedigte oor drank - Daniel Hugo, Etienne Van Heerden
R140.00 R420.00