En die lekkerste deel van dood wees - Harry Kalmer

New
1 available
R280.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-16622
Bob Shop ID
533826523
En die lekkerste deel van dood wees is 'n moordstorie met vyf kante.

"Liewe Dak, ek skryf maar vir jou, want ek het niemand anders om mee te praat nie," skryf die 73-jarige Magdalena Otto 'n paar maande voor sy wreedaardig vermoor word. 'n Sinlose moord wat uiteindelik vir haar 'n spreekbeurt gee. Want Magdalena se nagelate briewe s meer oor haar liefde vir die lewe as oor haar dood.

Haar moordenaar, Basil Apollis, vertel sy lewensverhaal op band.

Haar seun, Kobus, skryf elke jaar op haar verjaardag vir sy dogter 'n brief wat hy nooit pos nie.

Haar kleindogter, Camilla, is in rehab in die VSA.

Maar haar stil, onaardse man, Isak, weet dat stories baie verder reik as wat ons besef. Terug na ons ouers en grootouers, en vooruit na ons kinders en kleinkinders. Op 'n manier wat ons nooit regtig sal verstaan nie, en ook nie kan beheer nie.

Daarom is En die lekkerste deel van dood wees meer as net 'n moordstorie - dis 'n viering van die lewe self.

Harry Kalmer is die skrywer van negentien toneelstukke en ses prosawerke. En die lekkerste deel van dood wees is aangewys as die naaswenner in die Sanlam/Insig Groot Romankompetisie.

Prys: R200.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 2007

Uitgewers: Tafelberg

ISBN9780624045748

Kondisie: Sagteband in 'n baie goeie toestand, met geringe skaafmerke ("shelf wear") aan die rande van die omslag. Intern soos nuut.

More from this seller

View all
R30 shipping
Die Stryd Om Ewewig - C.M. Van Den Heever
R240
R30 shipping
FANY: The Story of the Women's Transport Services 1907-1984 - Hugh Popham
R310
R30 shipping
Die Regering Se Benadering Tot Die Presidentsraadverslae Oor Grondwetlike Sake - Nasionale Party Van
R240
R30 shipping
The Anthill - James Ambrose Brown (Signed by the author)
R310
Add to cart

Recently viewed

See more
R30 shipping
25% OFF
Radical Middle, Confessions of an Accidental Revolutionary - Denis Beckett
R120 R160
1986 RSA SA Air Force (SAAF) 30th Anniversary of Sabre Mk 6 # 5909/6 000 Commemorative Cover # 26
R26
Spice World : PS1 NTSC (Pre-owned)
R80
R30 shipping
Logic Attribute Blocks (RGS56164)
R503

Similar products

R30 shipping
Safari van die Dood
R150
R30 shipping
65% OFF
In 'n land sonder voels - Harry Kalmer
R190 R540
Temmers van die woestyn - Sandpad van die dood - Hendriks
R85
R30 shipping
X RAY VISAGIE EN DIE VINGERS VAN GOD SECONDHAND - KALMER,H
R105