| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |




Die skrywer Sangiro se enigste nie-fiksie boek. Goeie en stewige toestand. Die rugkant toon ligte kleurverlies. Die hoekpunte en die rugkant bo en onder is effens beskadig. Hier en daar is `n woord met ink onderstreep. 155 p. 1953.