This auction has closed with no winners.
View other items offered by Human01982

Similar products

DIE DOOD VAN 'N ENGELSMAN: DIE COX MOORDE VAN 1856 EN DIE VROEE JARE VAN DIE ORANJE VRYSTAAT
Secondhand
R290.00
Monumente en Gedenktekens van die Oranje-Vrystaat (numbered edition)
Secondhand
R350.00
Die NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK in die ORANJE VRYSTAAT Prof Dr J J OBERHOLSTER ( NG KERK
Secondhand
R150.00
Rolprent Avonture Sangiro - 1951 Vierdd Druk
Secondhand
R248.00
En Die Oranje Vloei Verby - Sangiro (1951) En Die Oranje Vloei Verby - Sangiro (1951)
En Die Oranje Vloei Verby - Sangiro (1951) En Die Oranje Vloei Verby - Sangiro (1951)
Closed

En Die Oranje Vloei Verby - Sangiro (1951)

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
616646911

In En die Oranje vloei verby gee Sangiro tien sketse van die lewe in die dor streke van Namawaland en Namibië.. As romantikus en digter van die oerwoud, reis hy die keer in die harde woestyn-wêreld van die Hobsons rond.


Sangiro kyk egter nie net na die land met sy droogte en ontberinge nie, maar as fyn waarnemer van die natuur kyk hy diep en indringend. Hy ontdek die geheime van dié wêreld en sy mense: Maar ook Namutoni het sy stukkie romantiek, en meer as een besoeker het homself seker al afgevra watter geskiedenis hom kon afgespeel het agter daardie wit mure wat nou so stil en onwerklik in die bewegende gloed van die middel lê, asof hier inderdaad die rus van Afrika nooit gesteur kon gewees het nie.


Dit gaan Sangiro dikwels meer om die mens as om die landskap. In geestige trant vertel hy van die taaiheid van die Boesmanlander wat, as hy n geseënde ouderdom berei en baie nattigheid kan verduur, in sy tydspan maklik vyf of ses goeie reënjare belewe, van rondtrekkende skaapskeerders en van die land en sy inwoners waar die instelling van verpligte onderwys byna die belangrikheid van n staatsgreep verkry het. Met gevoel en warmte word mense soos oom Giel van Namakwaland, Oom Gert Koppies en ou Koos van Eensaamheid geskets.


In hierdie boek beskryf Sangiro die Namakwalanders en hulle land op so n manier dat hulle mensetipes word wat nes die werklikheid moeilik is om weer te vergeet!




 


Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

Recently viewed

See more
New Hebrides + Malaya Trengganu UPU Mint Stamps Set - 1 Bid for All
Secondhand
R149.00 No bids
Molded bulldogs - Mother and pup
Secondhand
R135.00 No bids
Party Girls Die in Pearls : Plum Sykes (Paperback)
Secondhand
R50.00
Beck Taslon Long Sleeve Shirt - Royal (3 XL)
New
R644.00