Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder s/omslag. Behalwe ’n paar kleeflint merke, bruin merke aan die voor en agter skutblaaie en ’n paar letters in voorkant sowel as potlood aantekeninge op sommige bladsye, is die boek in ’n goeie toestand. Eg menslike verhale soos net Sangiro dit aan die leser kan oordra.