This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27559

Similar products

Knuppeldik aan Koningskos Op Safari deur Sangiro Die Beeldprag van Suider-Afrika Korrel en Kuif
Secondhand
R150.00
Die Oranje-Vrystaat en Basoetoland, 1884-1902: `n Verhoudingstudie
Secondhand
R160.00
Louw Wepener. Die Oorloë van die Oranje-Vrystaat met Basoetoland - Wepener, F. D. J.
New
R255.00
Burgermonumente van die Anglo-Boereoorlog in die Oranje-Vrystaat - Van der Bank
Secondhand
R345.00
En die oranje vloei verby -  Sangiro En die oranje vloei verby -  Sangiro
En die oranje vloei verby -  Sangiro En die oranje vloei verby -  Sangiro
Sold

En die oranje vloei verby - Sangiro

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
527228507

1964 hardeband met 155 bladsye in mooi toestand. Stofjas is 'n kleurkopie. R65 posgeld in SA.

In En die Oranje vloei verby gee Sangiro tien sketse van die lewe in die  dor streke van Namawaland en Suidwes-Afrika Namibië.. As romantikus en “digter” van die oerwoud, reis hy die keer in die harde “woestyn”-wêreld van die Hobsons rond.

Sangiro kyk egter nie net na die land met sy droogte en ontberinge nie, maar as fyn waarnemer van die natuur kyk hy diep en indringend. Hy ontdek die geheime van dié wêreld en sy mense: “Maar ook Namutoni het sy stukkie romantiek, en meer as een besoeker het homself seker al afgevra watter geskiedenis hom kon afgespeel het agter daardie wit mure wat nou so stil en onwerklik in die bewegende gloed van die middel lê, asof hier inderdaad die rus van Afrika nooit gesteur kon gewees het nie.”

Dit gaan Sangiro dikwels meer om die mens as om die landskap. In geestige trant vertel hy van die taaiheid van die Boesmanlander wat, “as hy ‘n geseënde ouderdom berei en baie nattigheid kan verduur, in sy tydspan maklik vyf of ses goeie reënjare belewe”, van rondtrekkende skaapskeerders en van die land en sy inwoners waar die instelling van verpligte onderwys ” byna die belangrikheid van ‘n staatsgreep” verkry het. Met gevoel en warmte word mense soos oom Giel van Namakwaland, Oom Gert Koppies en ou Koos van Eensaamheid geskets.

In hierdie boek beskryf Sangiro die Namakwalanders en hulle land op so ‘n manier dat hulle mensetipes word wat – nes die werklikheid – moeilik is om weer te vergeet!

Recently viewed

See more
Silicone Oil Brush with Bottle Oil Bottle Kitchen Oil Brush, Green
New
R477.00
High-End Premium Double Drawn Human Hair Wig - Chin-Length Straight Bob Wig 5x5 8"
New
R1,240.00
Christmas Angel Girl Doll New Year Christmas Ornaments Pendant Gift
New
R304.00
ISRAEL 1948 JEWISH NEW YEAR SET OF 5 UNMOUNTED MINT. SG 10-14. CAT 33,85 POUNDS.
Secondhand
R220.00