En die Oranje vloei verby -- Sangiro

Secondhand
1 available
R60.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613648097

Toestand : Goed. 

Afrikaanse Pers Boekhandel, 1951, Hardeband - Streeksliteratuur - 155pp.

In En die Oranje vloei verby gee Sangiro tien sketse van die lewe in die  dor streke van Namawaland en Namibië.. As romantikus en digter van die oerwoud, reis hy die keer in die harde woestyn-wêreld van die Hobsons rond.

Sangiro kyk egter nie net na die land met sy droogte en ontberinge nie, maar as fyn waarnemer van die natuur kyk hy diep en indringend. Hy ontdek die geheime van dié wêreld en sy mense: Maar ook Namutoni het sy stukkie romantiek, en meer as een besoeker het homself seker al afgevra watter geskiedenis hom kon afgespeel het agter daardie wit mure wat nou so stil en onwerklik in die bewegende gloed van die middel lê, asof hier inderdaad die rus van Afrika nooit gesteur kon gewees het nie.

Dit gaan Sangiro dikwels meer om die mens as om die landskap. In geestige trant vertel hy van die taaiheid van die Boesmanlander wat, as hy n geseënde ouderdom berei en baie nattigheid kan verduur, in sy tydspan maklik vyf of ses goeie reënjare belewe, van rondtrekkende skaapskeerders en van die land en sy inwoners waar die instelling van verpligte onderwys byna die belangrikheid van n staatsgreep verkry het. Met gevoel en warmte word mense soos oom Giel van Namakwaland, Oom Gert Koppies en ou Koos van Eensaamheid geskets.

In hierdie boek beskryf Sangiro die Namakwalanders en hulle land op so n manier dat hulle mensetipes word wat nes die werklikheid moeilik is om weer te vergeet!

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Nog Volkswysies: Tweestemmige Verwerkings Van Gewilde Volkswysies -- Verwerk deur D. Hyman
R37
When Darkness Falls (Jack Swyteck Novel) -- James Grippando
R39
The Darkness That Comes Before (The Prince of Nothing, Book One) -- R. Scott Bakker
R40
I Am Not My Breast Cancer -- Ruth Peltason
R28
Add to cart

Similar products

Die storm is verby deur Susanna M Lingua
R25
Die Winter gaan Verby TC Pienaar
R60
Verby Die Wit Brug by Johan Coetzee
R80
Verby die Vlakte / P. J. Haasbroek
R50