Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
10 Sketse van die lewe in die dor streke van Namakwaland en Namibië. Hardeband met omslag in goeie maar gebruikte toestand-1983 uitgawe. Omslag het skaafmerke en verweer aan hoeke/kante. Inhoud skoon. bl. 81