En Die Ramshoring Het Geblaas (Francine Rivers)

En Die Ramshoring Het Geblaas (Francine Rivers)

Secondhand 1 available
R99.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
RM51504
Bob Shop ID
646266036

En Die Ramshoring Het Geblaas (Francine Rivers)

  • Author: Francine Rivers

Condition & Size

  • Size: Medium (Format B. Typically 12.9x19.8cm or (13.2x20.3cm)
  • Book Type: Paperback
  • CAI Condition Score: 7/10.
  • CAI Condition Description: Very Good

About This Book

Toe die dinamiese jong Paul Hudson die beroep aanvaar het om leraar van 'n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul, sy vrou, Eunice, en hulle seun, Tim, ingepak en halfpad oor die land getrek om die Here se werk te gaan doen. Dit het Paul nie lank geneem om Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het vinnig toegeneem. Mense het van oral gekom om die charismatiese Paul Hudson te hoor preek. Die koor het lede bygekry en die kinderprogram se bywoning was die beste in jare. Hulle het ook 'n bouprojek op die been gebring. Alles het goed gegaan. As sy vrou dit maar net wou insien. As hy haar net kon hoor In en die Ramshoring het geblaas lees ons van die verskillende maniere waarop mense dink God met hulle praat soms eg, soms vals asook hulle verskillende reaksies daarop. Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys? Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet hy van die Een wat hom geroep het. Terwyl Paul en diegene om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en diƩ van God.

Add to cart

Recently viewed

Mazda 3 Door Mirror Electric Lhs 2004-2009
New
R1,373.75
Sleeping Baby Doll Ball Key Chain Car Keyring Holder Bag Pendant Charm Keychain(Pink)
New
R235.72
Car Armrest Box Sun Visor Hanging Leather Tissue Box(Beige)
New
R249.48

Similar products

Stem in die Wind ~ Francine Rivers
Secondhand
R95.00
Die ontsondiger deur Francine Rivers
Secondhand
R45.00
Die rooi koord 'n roman Francine Rivers
Secondhand
R75.00
Verlos deur die Liefde - Francine Rivers
Secondhand
R45.00