This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ga101293

Similar products

En die wawiele rol deur DF Malherbe
Secondhand
R15.00
Duine en Pioniere - D.F. Malherbe, eerste uitgawe 1951
Secondhand
R75.00
EN DIE WAWIELE ROL DEUR D.F. MALHERBE SIGNED
Secondhand
R489.00
Groen Koring deur Tryna du Toit. 1ste uitgawe 1948. Hardeband. Geen stofjas. 415 pp.
Secondhand
R75.00
En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp. En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp. En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp.
En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp. En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp. En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp.
Sold

En die Wawiele Rol deur DF Malherbe. Netjiese 1ste uitgawe 1945. H/B met stofjas. 296 pp.

Secondhand 1 was available
R365.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
A1220
Bob Shop ID
513390498

DF Malherbe het drie keer die Hertzogprys verower. Hy het drie romans geskryf oor die lotgevalle van die vroeë setlaars in die land, die swaarkry van die Trekkers, hul vaste geloof en hulle afhanklikheid van die grond. Die eerste was Die bergstroom ruis (1940), toe Vlam van die Suurveld (1943) en in 1945 En die wawiele rol. In hierdie verhaal het Malherbe die geskiedenis van die vroeë trekkers, wat toe al oor die Grootrivier getrek het, 'n ent verder geneem. Die hoofkarakter is Groot-Gert en sy familie.

 

Eerste uitgawe 1945 deur Nasionale Pers. Toestand: Baie goed vir ouderdom. Klein, bruin ouderdomsvlekkies. Teks skoon en netjies. Skutblaaie verbruin. Vorige eienaar se naam voorin. Stofomslag op plekke verbleik deur son. Skeurtjies aan bokant van omslag. Paar vlekke op agterkant. 

 

 

POSGELD: Voeg asb R60 by boekprys. Ons stuur boeke met Paxi-koerier (Pep Stores). Verskaf asb adres van jou naaste Pep-winkel. Nog 3 tot 5 boeke pas in jou Paxi-sak, steeds net R60. Vir vinniger aflewering, kies Courier Guy. R90 vir tot 2 kg.

 

Recently viewed

See more
Brooks Ghost Max 2 Medium/D (Oyster Mushroom/Orange/Teal)
New
R2,299.00
Polaroid Pld4137/s
New
R850.00
1.08CT D-BLOCK TANZANITE, VIVID BLUE, PEAR CUT, 8.5(L)x5.9(W)x3.4(D)mm, TANZANIAN GEM, IF
New
R3,200.00
Dell Latitude E5470 “Core i5” 2.60GHz 16GB RAM 512GB SSD Black - Faulty Battery
Secondhand
R3,999.00

Customer ratings: 1 ratings

Fast delivery,
07 Jun 2021