Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou skoolhandboeke - potlood aantekeninge in die boek
Hardeband - Uitstekende toestand
1969 (4de) druk
"Geen klank van kerkklok uit die suide
het saam met rooidag-trekgeluide
hul uittog voortgedra,
maar vroom versugtinge en gesange
was op die wind oor vlakte en hange
van Suider-Afrika"