Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
En toe fire hulle my deur Jannie Mouton soos vertel an Carie Maas
Jannie Mouton vertel sy lewensverhaal onomwonde, sy teleurstellings, die motivering om sy entrepreneurial talente vir sy eie organisasie aan te wend en die resultate wat hom en PSG ’n sakereus gemaak het. Sy sterk persoonlikheid en bestuurstyl maak botsings onvermydelik met vriende, vennote en sy gesin. ’n Openlike terugblik asook ’n spontane deelsaamheid in die lesse wat hy geleer het.
Toestand: Sagteband, geen stofomslag, soos nuut.
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.