R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
2011 sagteband met 264 bladsye soos nuut. R28 posgeld in SA. Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.