This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
AL7123 1 × R100.00
17 Nov 07:46
Runner-up
Petro Townsend36 1 × R90.00
17 Nov 07:45

Similar products

Ena Muray - Omnibus 2
Sold

Ena Muray - Omnibus 2

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2974
Bob Shop ID
28581180

Ena Murray Omnibus 2 -Tafelberg - 1980, eerste uitgawe - 490pp - hardeband en stofomslag ingoeie toestand

- Vrou uit die nag

Saailaagte, 'n stille stofdorpie op die vlaktes van die Vrystaat… totdat die aankoms van die vrou uit die nag die dorp se skindertonge laat gons. Naomi Louw glo in niks, voel niks, wil net vlug en vergeet. Maar geen mens is 'n eiland nie. En die warrelwinde in haar siel kry die spore van die predikant en sy parmantige dogter, Betsie, nie uitgewis nie.

- Skynglans van die maan

Elke vesel in Deidre Retief se liggaam is toegespits op die hoë, suiwer nooit. Die orkes bars los met die slotakkoord. Dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel. 'n Ster verskiet…
Pynliker nog is die eggo van Neil Maritz se voorspelling: Hard-loop maar agter die skynglans van die maan aan - dis bar en bitter eensaam daar.
Kan die blaasvlam van die lewe al die splinters van haar hart weer aanmekaarsmelt in 'n mosaïek van sin en liefde?

- Ontsluit die grendels

Watter toekoms wag op 'n tronkvoël wat na twee lange jare uit die kou mag vlieg? Belinda Bekker se paadjie is egter uitgekap. Sy sal antwoord op die advertensie vir 'n babawagter, geskryf deur ene regter Claudius van Biljon - dié regter wat haar as medepligtige in 'n dwelmsaak gevonnis het. Al was sy onskuldig. Maar lank voordat klein Mandatjie ontvoer word, besef Belinda dat liefde altyd 'n vrou se wraakplanne laat boemerang

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige, vriendelike en flink diens. Baie dankie!
06 Dec 2010