Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray - Appelbloeisels en Jasmyn 141 bladsye. Goeie toestand.
Tydens 'n hartseer alleen-vakansie iewers aan die Suidkus tel Erika Hough 'n bottel op wat deur die see uitgespoel is. Dit is nie sommer 'n gewone bottel nie. Dit is stewig toegekurk en binne-in is daar 'n opgevoude stukkie papier met die adres van ene Philippe de la Buscagne van die Comoro-eilande. Net die adres - sonder enige aanduiding van hoe en waarom die bottel in die see beland het.