Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Ena Murray, starting at only R1 - 00!
Description:
Julene Meissner, die koel en selfversekerde dokter, is vas van plan om haar besoek aan Turkye te geniet. Dit is nie aldag dat 'n betaalde werksvakansie in jou skoot val nie.
Sy moet 'n pasient van Switserland na Turkye begelei, maar doen meer as haar mediese plug: sy waarsku haarself teen die lewensgevaarlike versnellings in die stroom van die liefde. Wanneer sy self holderstebolder deur 'n vloedgolf van emosie meegesleur word, besef sy dit is maklik om van die wal af raad te gee.
Maar is liefde genoeg? genoeg om die kloof tussen twee vastelande te oorbrug? Hoe kan Moslem en Christen saamleef as die Moslem vier wettige vroue kan he.
Dokter Julene moet 'n antwoord hierop vind, En wanneer sy dit kry tref die wete haar hart soos die aardbewing Istanbul tref.
The Novel is in a good reading condition.
It's a Hardcover.
ISBN: 0-624-03020-2
Any other question? Please ask.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.