This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Easthaus Online369

Similar products

Ena Murray Keur 14
Sold

Ena Murray Keur 14

Secondhand 1 was available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
669393905

Condition: Good.


Wanneer n wildvreemde meisie in Weerklank van ons liefde per ongeluk in dr. Rudolf van der Merwe se lewe én sy woonstel, sy bed en sy slaapklere beland, raak hy onherroeplik verstrengel by n tergende raaisel. Want dié naamlose meisie ly aan geheueverlies, en al leidraad is n koerantberig oor n onopgeloste moord waarvan die sleutelverdagte spoorloos verdwyn het . . . Net n groot skok sal die verlede vir haar kan oopruk. En dis presies wat die verleidelike en slinkse rooikop-joernalis, Catherine, besluit om te doen. Want sy het self n ogie op Rudolf en sal haar deur niks laat stuit om die meisie, wat as Babie bekend staan, in n slegte lig te stel nie . . . n Tyd om te ween is n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee, selfs in die haglikste omstandighede, en waarin hulle die lewe verloop selde soos jy dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so n suksesvolle geneesheer op so n klein plekkie? Die atmosfeer is van die begin af gelaai; reeds by hul eerste ontmoeting spat die vonke. En hierdie gespanne verhouding vererger toe Ewald se halfbroer, Dieter, ook n dokter, op n dag onverwags en onaangekondig op Rietspruit uitslaan . . . In Die oujongnooi van Polkadraai besluit Silpa Stander, een van die beste grimeerkundiges in die Kaapse teaterwêreld, om haar talent op haar eie gesig te beoefen . . . nie om haarself mooier of jonger te maak nie, maar ouer, n volle twintig jaar ouer! Want ter wille van die liewe taFien wat so erg bekommerd is oor haar broer en sy kleinkinders op die plaas, besluit Silpa om haar voor te doen as n middeljarige oujongnooi om die pos te kry as huishoudster vir oupa Dries en sy twee kleinkinders. Maar met die pa van die twee kinders het sy nie rekening gehou nie . . . hy is veel strenger, hardkoppiger, en ook veel, veel aantrekliker as wat sy haar ooit sou kon voorstel!

Customer ratings: 1 ratings

Good seller, parcel receive quickly
10 May 2026