R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Keur 17 is 'n versameling van drie verhale: Verwonde jare, Môre lê ver en Die meisie van Klaradynstraat. In Verwonde jare stort Daniël Pohl se wêreld in duie ná 'n nuusberig van 'n man wat met 'n silwergrys Mercedes 'n vrou se baba in 'n stootwaentjie doodgery en weggejaag het. 'n Motor presies soos Daniël s'n, en hy was boonop daardie middag in dieselfde omgewing waar die voorval plaasgevind het
In Môre lê ver word die rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige wêreld tot ommekeer gebring toe 'n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Sy leer 'n baie belangrike lewensles: dat ryk nie gelyk is aan beter nie.
In Die meisie van Klaradynstraat het prokureur Owen Kemp Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van haar probleme en pyn nie.