This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
hermalene42 1 × R65.00
4 Jul 19:59

Similar products

67% OFF
Ena Murray-Omnibus - Ena Murray
Secondhand
R100.00 R300.00
Omnibus 8 - Ena Murray
Secondhand
R99.00
Ena Murray omnibus 12
Secondhand
R65.00
Ena Murray omnibus 18
Secondhand
R65.00
Ena Murray - Omnibus 1
Sold

Ena Murray - Omnibus 1

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT9001
Bob Shop ID
40263869

Omnibus 1 - Tafelberg - 1983, eerste uitgawe, derde druk - Hardeband in goeie toestand - Stofomslag in goeie toestand - Intern: effense verbruining van blaaie, een inskripsie op eerste bladsy,  maar verder skoon en stewig gebind.

’n Plekkie in die son
’n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar ... Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses.

Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats.

In Genadendal, en by ’n simpatieke dr Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg – ook vir melaatses. Maar waar is haar plekkie in die son?

Karen Viljoen is diagnosed with leprosy. Within days she is ostrasized from her son, her husband and her friends. She is sent to a town called Genadendal, and it is here that she learns to make peace with herself, and with God. When she finally returns to her husband and child, she realises where her heart truly belongs ...

 Baas van Babilon
’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ’n onskuldige meise wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie.

Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ’n tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word?

The day Salome arrives on the prosperous farm Babilon with her newlywed husband, is a moment the De Ridder familiy will never forget. Her brother-in-law does not approve of their marriage, and soon Salome realises why. Her husband is a child still, who has no care for his new responsibilities. Finally, Salome has to make a choice which will affect not only her life, but also that of her unborn child ...

 Gasheer van Drakeneiland
Vyf vreemdelinge kry ’n aanbod: Gaan hou ’n maand lank vakansie op ’n afgesonderde eiland. DIe beloning? Vir elk ’n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? ’n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland.

Aanvanklik ’n avontuur, weldra ’n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek ’n laboratorium in ’n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net ’n stem oor ’n luidspreker bly? Watter duiwelse eksperimente voer die professor uit?

Erger as die gif van dié eksperimente in proefkonyn ná proefkonyn se bloed, is die gif van wantroue in Irma Bruwer: Kan sy Anton de Woud, met sy donker broeiende sjarme, vertrou? Of is hy kop in een mus met die professor? Speel hy toneel en wat is sy rol?

Recently viewed

See more
30% OFF
1Pc Black For iPhone 15 Plus Cat Color Painting Phone Case
New
R141.00 R201.00
45% OFF
1Pc Dark Gray 40x200cm Floor Mat
New
R605.00 R1,100.00
Israel's Armor Might - Samuel M. Katz
Secondhand
R200.00
64% OFF
Toy Weapons Color Purple
New
R198.00 R550.00