Ena Murray Omnibus 12

Ena Murray Omnibus 12

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0249
Bob Shop ID
649669374

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Lied van die Campino's

Petro Malan daag in Portugal by haar oorlede moeder se adellike familie op. Sy word egter geensins verwelkom nie. Die waardige marqueza D'Almeida se kilheid grens aan minagting; pierrewaaier Alberto en sy lieflike suster Paoula is openlik vyandig; en selfs die aantreklike gesinsleier, die oudste neef Raoul, tree eienaardig teenoor haar op.

Raoul verwar haar. As klein dogtertjie is Paoula aan hom toegesê as bruid. Die een oomblik lyk dit asof hy tog uit liefde met haar sal trou, maar dan is daar onteenseglik die sterk aangetrokkenheid tussen hom en Petro. Daar is ook aanslae op Petro se lewe, die wanhoop en die fnuiking van haar ontluikende liefde, en die tergende geheim van die Middeleeuse kasteeltoring.

Wat gaan dáár aan?

Altaarvure op Kandavu

Marika Lubbe moet die ongenaakbare dr. De Wet Zandberg na die Fidji-eilande vergesel om sy dogtertjie Marietjie, 'n poliolyer, te versorg. En daar, by 'n hospitaal vir melaatses, kruis hul paaie met Irene, De Wet se vervreemde vrou, wat saam met dr. Graciël Engelhardt die hospitaal beheer. Wanneer De Wet én Graciël nie meer hul aangetrokkenheid tot die mooi Marika kan wegsteek nie, begin Irene haar strikke span om haar man terug te wen.

Marika beleef nie net die nagmerrie van botsende verhoudings nie, maar ook die afgryse van 'n siekte-epidemie, die verskrikking van mense wat geoffer word, en Marietjie wat ontvoer word, die donker woude in.

Koninkryk van Ricardo

'n Jong onderwyseres, Antoinette Duvenhage, gaan na St.Ronaldo, 'n afgeleë eiland, vir die vakansie van 'n leeftyd. Of só glo sy.

Maar gou ontmoet sy die man aan wie die hele eiland behoort, Ricardo d'Silva. En aan sy sy: die kil skoonheid Marcelle wat Antoinette brandmerk as mededinger om Ricardo se liefde. Niks kan Marcelle hierna in haar haat stuit nie. Sy ken geen genade nie, en die jong Antoinette staar 'n afgryslike dood meer as een keer in die oë.

Add to cart

Similar products

Ena Murray omnibus 11
Secondhand
R30.00
Ena Murray Omnibus 25 (Ena Murray)
Secondhand
R99.00
67% OFF
Ena Murray-Omnibus - Ena Murray
Secondhand
R100.00 R300.00
Ena Murray Omnibus 13
Secondhand
R50.00