This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
c_kriel37 1 × R65.00
29 Mar 09:04

Similar products

Omnibus 8 - Ena Murray
R99.00
Ena Murray - Omnibus 3
R35.00
Ena Murray Omnibus 26
R59.00
Ena Murray omnibus 40
R65.00
Ena Murray - OMNIBUS 20
Sold

Ena Murray - OMNIBUS 20

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT9168
Bob Shop ID
34151280

Omnibus 20 - Ena Murray - Jasmyn - 2008, eerste uitgawe - 512pp - Sagteband in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

Prokureur Owen Kemp het Elsa Brits, Die meisie van Klaradynstraat, van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. Selfs in die mees vooraanstaande huise is daar geheime onderstrominge en hartseer.

Toe Owen Kemp by die spesialis hoor dat sy dogter se pynaanvalle deur ’n diep ongelukkigheid veroorsaak word, is hy verbyster. Isobel het dan alles wat haar hart begeer en staan boonop op trou met die geniale dokter Markus Richter!

Maar Elsa weet die diagnose is korrek, want sy ken Isobel se geheim, sy weet van Jakob Olwage...

Durf sy die waarheid blootlê ter wille van die man wat sy hier leer liefkry het? Of moet sy stilbly - ter wille van haarself, haar nuwe lewe in die rykmanswoning?

 As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ’n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ’n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dermedal word Christine van Johannesburg.

Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan.

Intuisie vertel Ouma dat daar ’n dag sal aanbreek dat Chrissie sal wil terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoe hoogtes van die vermaaklikheids wêreld vir haar te veel word ...

 Die pad terug huis toe wentel om ’n traumatiese tydperk in die lewe van Karina Oosthuizen, gesogte en pragtige topmodel. ’n Grusame motorbotsing laat haar blind en verlam, en eensklaps weer totaal afhanklik van die gepensioneerde moeder wat sy al byna afgesterf het. Sy, wat gestrewe het daarna om heel bo uit te kom, moet aanvaar dat sy net een heenkome het- die pad terug na die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het.

Maar onverwags is daar iemand wat haar en haar moeder ’n toevlug bied in ’n pragtige wit huis by die see - perfek ingerig vir ’n persoon in ’n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is - die seun wat sy as kind so vemeder het en met wie sy nie wou assosieer nie?

Recently viewed

See more
Total Insulated Heavy Duty Diagonal Cutting Pliers 7"/180Mm- 4 Pack
R867.00
Free shipping
23% OFF
FESTINA TIMELESS CHRONO (F20343_7)
R2,299.00 R3,000.00
Vintage! Onyx Stone - Polished + Rough - Ashtray
R210.00 No bids
Souvenir spoon - Klein Kariba
R12.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Great seller. Hassle free
15 Apr 2011