R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ena Murray - Omnibus 3 - Tafelberg - 1982, eerste uitgawe - 435pp - Hardeband met stofomslag: kleefbandmerkies voor en agter, een naamstempel, verder skoon en stewig gebind.
In Seile op die Horison raak Claude le Grand verlief op 'n pragtige Franse edelmeisie. Op hulle huweliksdag besef hy egter dat hy die slagoffer van 'n komplot is..........
Gustaf Lenard is 'n speurder wat in Satan van Zimbabwe 'n reeks geheimsinnige sterfgevalle moet ondersoek.
Reenboog van Koraal is die verhaal van 'n jong meisie, Estelle, wat deur omstandighede gedwing word om haar vor te doen as haar identiese tweelingsuster.