R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ena Murray - Omnibus 35 - Jasmyn - 2001 - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand.
Die Vrou in die spieel. Sy word wakker. Uit n oneindig diepe slaap, voel dit vir haar, want sy is totaal gedisorienteer en herken nie eens die kamer nie. Dan sit sy regop in die bed en besef: sy herken werklik niks in die kamer nie. Niks. Selfs nie eens die hande waarop sy afkyk nie. Is dit haar hande?
Die oujongnooi van Polkadraai. Silpa Stander, een van die beste grimeerdeskundiges in die Kaapse teaterwereld, besluit om haar talent vir eens op haar eie gesig te beoefen ... nie om haarself mooier te maak nie, maar ouer, n volle twintig jaar ouer!
Die kleine kring. Toe Henda van Nieker se verloofde haar n maand voor hul troue inlig dat hy n ander vrou liefgekry het, is sy verpletter. Sy het reeds haar werk as huishoudkunde-onderwyseres bedank, haar woonstelhuur opgese en omtrent al haar spaargeld spandeer aan n bruidsuitset en nuwe klere vir die wittebroodreis!