This auction has been won.
View other items offered by Solar Buddy1848
Leading
swanem1 1 × R115.00
6 Feb 13:43
Runners-up
YolandiClaassens58 1 × R115.00
22 Feb 22:31
zeldag1164 1 × R55.00
12 Feb 13:56

Similar products

67% OFF
Ena Murray-Omnibus - Ena Murray
Secondhand
R100.00 R300.00
Ena Murray Omnibus 24 (Ena Murray)
Secondhand
R99.00
Ena Murray Omnibus 18
Secondhand
R50.00
Ena Murray - Omnibus 33
Secondhand
R99.00
Ena Murray Omnibus 4 Sagteband Afrikaans
Sold

Ena Murray Omnibus 4 Sagteband Afrikaans

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R115.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
265854847

SAME DAY DELIVERY

Pay before 9am and courier will deliver same day in Jhb. Weekdays only.

You can combine orders to save on shipping.

 

 VERY GOOD Condition

 

  • Die Kluisenaar van Abendruhe - Ena Murray
  • Tweestryd op Blye vooruitsig - Ena Murray
  • As die wiel draai - Ena Murray
  • Bring dan jou offer - Ena Murray

Volgens Ena Murray het die stories so begin...

Die kluisenaar van Abendruhe
Loxton was vier en veertig jaar lank my geboorte- en tuisdorp. Dis in die Groot-Karoo en lê mm of meer op dieselfde breedtegraad as Sutherland. ‘n Winter het selde verbygegaan sonder dat Loxton ook swaar sneeuneerslae gekry het. Op so ‘n wintersnamiddag het ek agter my lessenaar gesit en duidelik die tekens van komende kapok aan die hemel gesien. En meteens het ek ‘n groot wit gebou tussen die miswolke sien verskyn. ‘n Hotel? Nee, ‘n hospitaal. En die dreigende, wit, malende kapokswanger wolke was skielik berge, hoe berge met sneeu bedek. Abendruhe (Avondrus) was nog altyd vir my so ‘n rustige naam, veral die Duitse uitspraak daarvan. En ek het geweet die plek wat ek in die wolke sien, moet ‘n plek wees van rus en heling. En daar moet ‘n man wees wat sy lewe daaraan wy om dit, hierdie rus en heling, aan ander te skenk. Maar dis baie afgesonder daar. Hy is amper ‘n soort hermiet. . . en soos alle hermiete duld hy geen speletjies van die wat sy koninkryk betree nie!

Tweestryd op Blye Vooruitsig
Eens op ‘n tyd is daar ook in Loxton se distrik vir diamante gedelf. Baie gissings het ontstaan. Een was dat daar niks gekry is nie. ‘n Ander dat daar wel gekry is, maar dit het nie eintlik iets beteken nie. ‘n Derde storie was dat ‘n ryk diamantpyp gekry is, maar De Beers het dit dadelik kom verseël, want anders sou dit hul mark bedreig. Dit sou ontgin word wanneer ander bronne uitgeput geraak het. Tot vandag toe is daar nie ‘n enkele diamant uit Loxton se aarde uitgehaal nie. Maar dit het die mense tog ‘n tydjie besig gehou. . . en vir my ‘n storie gegee om te skryf!

As die wiel draai
Dit gebeur, sekerlik nie net een keer nie maar meermale, dat ‘n man eers baas is en dan Klaas raak. Ek het al gesien hoe ‘n man wat Klaas op ‘n plaas was, later baas daarvan word. Wat ek ongelukkig ook gesien het, is die snobisme van baie sogenaamde ryk mense wat so neerhalend neersien op hulle wat nie so goed met aardse besittings bedeel is nie. Wat ek beslis dikwels gesien het — ook vandag nog — is hoe die wiel draai.

Bring dan jou offer
Ek moet hier begin met “Eendag, lank, lank gelede!” In die tyd dat hierdie verhaal die eerste keer die lig gesien het, was om “in ‘n kafee te werk” seker een van die swakste soorte werk wat ‘n meisie kon doen. In daardie tyd het jy dikwels meisies met baie min skoolopleiding, en soms ook met min karakter, in daardie beroep aangetref. Hoe het die tye nie verander nie, of . . . hoe het die wiel nie gedraai nie! Vandag werk gegradueerdes in restaurante as kelners en kelnerinne omdat daar nie vir hulle werk is in die beroepe waarvoor hulle opgelei is nie!

Nietemin, eendag, lank, lank gelede, het ek in ‘n restaurant van ‘n groot sakeonderneming in ‘n stad gesit. Die kelnerin wat ons kom bedien het, het so uitgestaan bo die ander, jy kon dit nie miskyk nie. Afgesien daarvan dat sy regtig ‘n mooi meisietjie was — fyn gesigie, fyn lyfie — het ek ná ‘n kort, onnodige gesprekkie met haar gou besef hoe intelligent en fyn opgevoed sy is. Sy het nie ‘n hoerskoolopleiding gehad nie. Alles aan haar en wat ek in haar kon sien, het getuig van gehalte — as sy maar net die kans gegun word.

En toe het ek begin dink . . . As hier nou eendag ‘n man instap en haar raaksien. Nee, dit was nie goed genoeg nie. Laat die grootbaas van hierdie kolossale onderneming haar raaksien . . . en dan . . . In my verbeelding het die grootbaas met die meisietjie getrou. Ek hoop in die werklike lewe het hy ook!

 

RETURNS


We understand that not every purchase is a good fit for every customer. That is why we make the return process as simple as possible.

  • You will receive our award-winning customer service.
  • You will enjoy 14 days return policy.
  • You will get your money back or item exchange (Buyer pays return shipping).

We strive for 100% customer satisfaction, please contact us first with any questions, comments or concerns and we will be glad to work with you.

CLICK to VIEW ALL my Products

Image is for illustrative purpose only and might differ from actual. Shown.

Recently viewed

See more
64% OFF
1pc White For Samsung Galaxy A13 5G Phone Cases
New
R165.00 R455.00
For OPPO Reno10 Pro China PHV110 Original SIM Card Reader Board
New
R341.09
Free shipping
Lower Control Arm (LHS) Toyota Land Cruiser 4X4 UZJ100, HDJ100 4.2 VX, 4.5 VX S/W, 4.7 (98-06) CS...
New
R3,132.55
Hot Wheels - Supercharged 5/10
New
R65.00