This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Ena Murray Omnibus 5
Secondhand
R50.00
Ena Murray Omnibus
Secondhand
R99.00
67% OFF
Ena Murray-Omnibus - Ena Murray
Secondhand
R100.00 R300.00
Ena Murray Omnibus 22 (Ena Murray)
Secondhand
R99.00
Ena Murray Omnibus 5
Sold

Ena Murray Omnibus 5

Secondhand 1 was available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT2502
Bob Shop ID
140430449

Ena Murray Omnibus 5 - Tafelberg - 1984, eerste uitgawe - 415pp - Hardeban met stofomslag in mooi toestand - Skoon plakker op titelblad.

Posgeld en verpakking R30.00


Vreemdeling in Eden - Sy moet trou, binne ‘n week ‘n man kry – dis al uitweg om klein Essie te behou. Want Karlien Steenkamp, amper negentien, huiwer self maar net op die rand van vrou-wees. Na haar suster en swear se ongeluk, is Essie al bloedverwant wat sy nog oorhet.

Julius Schreider, skatryk Seychellese sakeman, kon haar pa gewees het, maar ook hy soek dringend ‘n vrou – vir net ses maande. Sy rede is so duister soos sy agtergrond. Min wetend van die prys wat sy op die idilliese Seychelle sal moet betaal, gryp Karlien na hierdie enigste strooihalm…

Maar in die trope lê alles nader aan die oppervlak. Die skilletjie vernis dop maar vinnig af in die gloed van die ewenaarson. Die mens se primitiewe emosies en dierlike drange beur hier gouer na bo as in die res van die wêreld. Karlien kom gou agter dat hierdie tropiese paradys nie ‘n egte Eden is nie. Want die bewoners maak dit vals, vol dierlike harstog – ‘n plek om te vrees.

Tahiti, verre land - Is dit blote toeval of die vangnet van die liefde wat Weda Henkel as privaat verpleegster vir die bedorwe Eugenie Levaux op die luukse Franse boot onderweg na Tahiti laat beland? Die Franse meisie het haar visier op comte Louis de Bougainville, maar haar hart hunker na dokter Franz Laucas.

Tahiti: le pays de l’amour – eiland van en vir die liefde, met rooi as dominante kleur…die bloedrooi van die hibiskusblom, van polsende bloed en passie. Maar ook eiland van kontraste sonder ‘n goue middeweg tussen liefde en haat, beskawing en rou primitiewe instinkte.

“Ek gaan van jou ‘n vrou maak, Weda, voordat jy van Tahiti padgee. Dis ‘n belofte – en Louis de Bougainville hou altyd ‘n belofte. En ons kan sommer nou begin” Oor en oor skroei die diep stem Weda se verwarde hart.

Dan weer waarsku Janine dat mam’selle Eugenie nie die vuur in m’sieur sal brandsteek nie. Daar is ‘n varua ino, ‘n slegte gees, in die huis. En atua, hul god, is kwaad…

Hartklop na Hawaii - Vandat die vliegtuig op die lughawe van Honolulu land, voel Kara Malherbe asof sy ‘n rol in ‘n onbekende drama speel – die draaiboek ken sy nie, nog minder haar mede–akteurs of haar eie rol.

Waar pas die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair – Kamehameha oftewel “koning” vir die Polinesiërs – en die FBI-speurder Peter Conway in hierdie drama? Vrilette Karl, Amerikaanse miljoenêrsdogter, het spoorloos van Rupert se landgoed af verdwyn. En nou bevind Kara en haar medewenners van die skoonheidswedstryd hulle teen wil en dank op dieselfde plek van onheil.
Waters van Siloa (1980) Ena MurrayWanneer Molly en Daphne ontvoer word, beland Kara in ‘n doolhof van vertwyfeling en wanhoop waarin sy net dieper verdwaal raak. Enersyds roep haar hart na Kamehameha; andersyds vorm alle leidrade ‘n reguit pyl na Rupert Sinclair.

Recently viewed

See more
Ek Archery Chameleon Youth Recurve Bow 10-15lb Black Limb Red Rubber RE-012B
New
R620.00
20mm Honeycomb Rubber Strap Red
New
R536.42
Vintage 1974 bicycle license token
Secondhand
R250.00 No bids
1pc A-Brown For Samsung Galaxy A56 Phone Cases
New
R323.00 No bids