Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray - Omnibus 5. 504 bladsye. Goeie toestand.
1. Vreemdeling in Eden. - Sy moet trou, binne 'n week 'n man kry - dis al uitweg om klein Essie te behou. Want Karlien Steenkamp, amper negentien, huiwer self maar net op die rand van vrou-wees. Na haar suster en swaer se ongeluk, is Essie al bloedverwant wat sy nog oorhet.
2. Tahiti, verre land.
3. Hartklop van Hawaii.