R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ena Murray Omnibus 7 - Tafelberg - 1986 - Hardeband met stofomslag: ligte rakverweer - Intern: een naam, verder mooi skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R38.00
- Paspoort na gevaar: Die vurige Nicolette de Lille vlug na die Kaap van Goeie Hoop, want sy sien nie kans om met 'n Franse laventelhaan te trou nie. Maar 'n soortgelyke dilemma wag hier op haar ? - 'n Bruidegom vir Lille: Haar tante se testament stel vir Lille Jacquard voor 'n ultimatum: trou sy nie met die onbekende Philippe Bidault êrens aan die Kaapse oosgrens nie, verbeur sy haar erfporsie. - Martelmars van die noodlot: Conchita Demencq, vasgekeer in 'n ongelukkige huwelik met die middeljarige, liefdelose Vasco, vind 'n geesgenoot in die blonde matroos Francisco Vaz D'Almada - maar Vasco sal haar nooit aan 'n ander man afstaan nie.