Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray twee romanse Oase van Geluk en Die Meissner-Kliniek.
Ena Murray is in Junie 2106 oorlede en hierdie boeke gaan versamel-items word.
Oase van Geluk Tafelberg Uitgewers, 143p. Hardeband, stofomslag, goeie toestand, naam van vorige eienaar op verskeie plekke op skutblaaie. 1991.
Die Meissner-Kliniek, EERSTE UITGAWE 19990, Tafelberg. 145p. Hardeband, stofomslag, goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R48 vir twee boeke.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.