Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sluit in: Pad Terug Huis Toe (1977); Eensaam op wegdraai (1978); Oase van geluk (1991) & Dae Van Ons Nietigheid (1996).
Toestand: Hardebande, stofomslae, name van vorige eienaars op skutblad, ouderdomsvergeeling, merke, goeie toestand.
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.