Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 9
Stories sluit in: Luidende simbale, Dieplood, Groter liefde as dit.
Eerste uitgawe: 2006
Sagteband.
Goeie kondisie, geen name of geskryf in boek nie.
Posgeld: Postnet to Postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Posgeld: Poskantoor gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!