Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 21
Senor die seerower, Eerste uitgawe 1987
Junior in saal 7, Eerste uitgawe 1979
Kaalvoet Katryntjie, Eerste uitgawe 1977
Omnibus, Eerste uitgawe 2009
Sagteband.
Uitstekende kondisie, geen name of geskryf in boek nie.
Posgeld:
Postnet na postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Poskantoor, gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!