Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 35
Die vrou in die spieel, Eerste uitgawe 1992
Die oujongnooi van Polkadraai, Hersiene uitgawe 1991
Die kleine kring, Eerste uitgawe 1961
Omnibus, Eerste uitgawe 2001
Hardeband.
Uitstekende kondisie, maar naam staan wel voor in boek.
Posgeld:
Postnet na postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Poskantoor, gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!