Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 36
Oase van geluk, Eerste uitgawe 1977
Wanneer die nuwe dag breek, Eerste uitgawe 1963
More le ver, Eerste uitgawe 1978
Omnibus, Eerste uitgawe 2002
Hardeband.
Uitstekende kondisie, geen name of geskryf in boek nie.
Posgeld:
Postnet na postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Poskantoor, gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!