Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 13
Droster van Doringbaai, Eerste uitgawe 1977
Die despoot van Duiwelskloof, Eerste uitgawe 1978
Waters van Siloa, Eerste uitgawe 1980
Vyf vir vreugde, Eerste uitgawe 1980
Omnibus, Eerste uitgawe 2007
Sagteband.
Uitstekende kondisie, geen name of geskryf in boek nie.
Posgeld:
Postnet na postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Poskantoor, gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!