Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 2
Vrou uit die nag, Eerste uitgawe 1973
Skynglans van die maan, Eerste uitgawe 1973
Ontsluit die grendels, Eerste uitgawe 1974
Omnibus, Eerste uitgawe 1980, Tweede uitgawe 2004
Sagteband.
Uitstekende kondisie, geen name of geskryf in boek nie.
Posgeld:
Postnet na postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Poskantoor, gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!