Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ena Murray Omnibus 5
Vreemdeling in Eden, Eerste uitgawe 1975
Tahiti, verre land, Eerste uitgawe 1976
Hartklop van Hawaii, Eerste uitgawe 1973
Omnibus, Eerste uitgawe 2005
Sagteband.
Uitstekende kondisie, geen name of geskryf in boek nie.
Posgeld:
Postnet na postnet, R99 vir 1-5kg, versekering ingesluit.
Poskantoor, gewone versekerde pos, R80 vir 5kg.
Indien u goedkoper koeriers het, beveel dit aan asb.
Kan ook self afhaal (Centurion).
Prys onderhandelbaar.
Indien u 5 of meer boeke van my koop, is dit R50 per boek, posgeld uitgesluit!