Enduit Vir 'n Onafhanklike Namibie (Hardcover) - Mudge, Dirk

Enduit Vir 'n Onafhanklike Namibie (Hardcover) - Mudge, Dirk

Secondhand 1 available
R260.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-2505624
Bob Shop ID
642631397

Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibie. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die Wetgewende Vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibie en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibie so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.Dirk Mudge is 'n boer en afgetrede politikus.

Hardcover. Afrikaans. Protea Bookhuis. 2015. ISBN: 9781485301899. 551 pp. Good, with unrelated inscription inside. Book No: 2505624

Add to cart

Recently viewed

51044-0902 Engine Drain Hose Oil Drain Hose for FT
New
R518.00
Towel Rail Single Stainless Steel Chromecater Ssa-6
New
R481.85
16% OFF
Deye 51.2V 100AH 5.12KWH Lithium Battery - SE-G5.1
New
R13,800.00 R16,499.00
20% OFF
10,000 Maniacs - MTV Unplugged
Secondhand
R40.00 R50.00

Similar products

Saktyd vir die Persbaas | Dirk Richard
Secondhand
R57.00
Pharmakon - Dirk Wittenborn
Secondhand
R55.00
Anton Rupert: 'n Lewensverhaal (Hardcover) - Dommisse, Ebbe in cooperation with Willie Esterhuyse
Secondhand
R160.00
Nip `n Tuck : Kathy Lette (Hardcover)
Secondhand
R45.00