Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Engel uit die Klip deur D J Opperman digbundel
Gedigte uit sy 1947-1950 era en sluit die geliefde Draaikewers in: “Hoe lank bly ons in hierdie kring …se dol en soet betowering…van ek en jy, van ek en jy? …Dit kring om jou, dit kring om my voortvlugtend in ‘n fyn aanvoel …van wisselende drif en doel.“
.Tafelberg Uitgewers, eerste sagteband uitgawe, 1989, 60p.
Toestand: sagteband, geen stofomslag, besondere goeie toestand
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com