| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
Engeland en Transvaal (CB Spruyt) Geteken deur MC van Zyl die bekende historikus en skrywer wie se kopie hierdie was.
Hierdie handel oor die redes waarom Brittanje die Boererepublieke se goud en bates wou verkry. Teks in Nederlands.
Hardeband, A5 grootte ongeveer, 47pp met oopvou kaart.
Gepubliseer 1967 Staatsbiblioteek herdruk no 8
Sellotape merke op skutbiaaie. Andersins mooi skoon en netjies.
ZAR, Boer, Pionier, Voortrekker verwant.