Engele: Diensknegte van die Lewende God - Ds. Willem van Schalkwyk

Engele: Diensknegte van die Lewende God - Ds. Willem van Schalkwyk

New 4 available
Indicative market price: R130.00
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R125.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
RE Tee en Boeke(no ratings)
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
652961991

Die mistieke wêreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboeid deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstanden wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord. 

Deur Skrifgebonde Byblestudie ontdek ons die waarheid oor wat die Here oor die engele openbaar. Wanneer die Skrif as vertrekpunt gebruik word - en nie mense se sogenaamde ervaring met engele nie - kan op 'n nugtere wyse oor die onderwerp gedink word. 

Met hierdie bybelstudie is gepoogd om gelowiges se fokus reg te trek. Engele is bloot diensknegte. Ons moet ons verwonder oor die lewende God wat hulle gemaak het. 

Ons moet ons ook anders as die wêreld met die studie oor engele besighou. Hulle fokus op die geskape dinge - dit verwonder en betover hulle. Hierdie studie met ons aandag op God fokus. Sy grootheid en almag moet ons opnuut aangryp. Juis daarom wil die naam van die Bybelstudieboekie die klem op God en nie op die engele nie, laat val. 

'n Tematiese Bybelstudie se bedoeling is nie maar net om mense meer van die inhoud van die Bybel te laat leer nie. Enige Bybelstudie se fokkus moet altyd wees om die groot, magtige God te verheerlik. Wanneer ons engele bestudeer, moet ons opnuut in verwondering staan oor die Een wat hulle geskep het en in sy diens gebruik. Engele bly maar net diensknegte van die lewende God. 

Add to cart

Recently viewed

See more
13% OFF
He-Man & The Masters of the Universe - Power Attack Trap Jaw + Vehicle
New
R350.00 R400.00
SOUTH AFRICAN GUIDE DOG ASSOCIATION MEDAL
Secondhand
R75.00
ROXY MUSIC The High Road Vinyl Record
Secondhand
R120.00
48% OFF
Pet Supplies Color Purple
New
R182.00 R351.00

Similar products

Die Koninkryk van God in Die Bybel
Secondhand
R150.00
Die ongelooflike verhaal van God
Secondhand
R30.00
ENGELE KRAGTIGE HELDE: DIENSKNEGTE VAN DIE WEDERGEBORE MENS
Secondhand
R380.00
Die Geregtigheid van God -- Jan Brand
Secondhand
R180.00