This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

WAT KAN EK PLANT?NUWE BOOK
New
R175.00
Jaarplante vir die Suid-Afrikaanse tuin
Secondhand
R99.00
Sunset - Greenhouse Gardening (Paperback)
Secondhand
R60.00
Uit My Kruietuin (Afrikaans) | Meodi Reyneke
Secondhand
R90.00
Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback)
Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback)
Sold

Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R205.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
ZMZF-2578-G280
Bob Shop ID
270423262
Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Orgidee was lank die domein van spesialiskwekers, maar is deesdae so gewild dat hulle tans beskou word as uiters geskikte plante vir die massamark, en kan by kwekerye, supermarkte en bloemiste gekoop word. Die meeste orgidee word as geskenk ontvang deur mense wat nog nooit een gekweek het of aan die lewe kon hou nie, wat nog te se dit vir 'n tweede keer te laat blom! Maar as die regte kweekaanwysings gevolg word, kan enigiemand op enige plek orgidee kweek en vir lang tydperke aan die blom hou. Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou orgidee te versorg, of jy nou 'n groentjie of ervare kweker is. Dit fokus op Suid-Afrikaanse toestande met 'n plantseleksie was konsentreer op orgidee wat plaaslik goed sal groei. Die inligting is duidelik en eenvoudig, en dek alle aspekte van die kweek van orgidee sodat jy jou plante gelukkig kan hou en kan verseker dat hulle weer blom. Die inhoud sluit die volgende in: Wat maak orgidee anders as ander plante; Die kweek van orgidee, van groeimengsels tot voortplanting en hibridisering; Herkenning en hantering van peste en plae; Gids tot die hooforgideegroepe, veral die wat algemeen beskikbaar is, met volledige inligting oor die kweek en versorging daarvan; Metgeselplante vir orgidee: plante wat in dieselfde groeitoestande gedy. Pragfoto's illustreer meer as 420 orgideespesies en -hibriede in die boek, en heelwat daarvan is spesiaal vir die boek geneem. Enigeen kan orgidee kweek bied dus hope visuele inspirasie saam met uitstekende praktiese inligting. Dit sal jou help om die perfekte orgidee te vind en dit maklik maak om hulle in die beste moontlike kondisie te hou.

Features

SummaryAl die inligting wat jy nodig het om jou orgidee te versorg, of jy nou 'n groentjie of ervare kweker is.
AuthorNollie Cillier (Author), Tinus Oberholzer (Author)
PublisherMetz Press
Release date20130930
Pages176
ISBN1-920479-79-1
ISBN 13978-1-920479-79-4
Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) Picture 1Enigeen Kan Orgidee Kweek (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed

A-HA Scoundrel Days CD [main stock room]
Secondhand
R49.00
34% OFF
Tork Craft Screwdriver Pozi. No.3 X 150Mm -
New
R99.00 R149.00

Customer ratings: 1 ratings

good comms
16 Jun 2018