Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geweld, het Noag ges terwyl hy verbete met n ystersaag aan n vaal klont sandsteen saag, geweld verraai soms die meeste verrassende dinge. En met diwas die saaglem deur die klip, en daarbinne, totaal onverwags, die kristalfyn spiraal van n gefossileerde skulp.
Erdvarkfonteint is n dorpie onder die steekson van die Kalahari. Goed en boos is hier in n verbete stryd gewikkel, terwyl intriges soos stofduiwels dans: wanneer twee skuimbolle sersant Springbok Bergmann in n kleinhuisie betrap, volg n orgie van geweld waarin selfs sy troetelvark, Heimi, die spit afbyt. n Hondresies en n paar slinkse misdadigers se poging om uit die tronk te ontsnap, lei eweneens tot vuurwerke. n Idealistiese jong man, Migiel, en sy geliefkoosde hoender, Clutchkop, neem die weld op horings tydens n besoek aan n rare nagklub, Die magneet. En einste Migiel raak betrokke by n ongewone bankroof op Upington
Erdvarkfontein is n oop roman met filmiese aksie. Bloedig snaaks en onvoorspelbaar, didebuut van Tom Dreyer, vanjaar se M-Net beurswenner vir Skeppende Skryfwerk.
Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 1998. Good Condition. Signed and Dedicated.