Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die bundel is enersyds 'n opgawe van Koos se kreatiewe werk, en andersyds 'n oorsig van Koos se kreatiewe loopbaan, sy leefwereld en die invloed van sy nalatenskap. Dit is 'n versamelbundel in meer as een opsig: verskeie fasette van Koos se lewe en nalatenskap word byeengebring in 'n formaat wat tot 'n bree gehoor spreek. Koos se twee digbundels - Om jou verlaas te groet en Skink nog 'n uur in my glas - en sy veeltal lirieke wat ook as verse gelees kan word is ingesluit, asook 'n biografiese oorsig, die ontstaansgeskiedenis van vele van Koos se bekende lirieke, en kitaardrukke vir die lirieke van die liedjies op sy vier albums.
ISBN: 9781919980201
Pages: 269
Hardcover
Sun Press, 2004
Edition: 01
Good condition
B111