Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Aanvangstadium van die industriele revolusie in Suider-Afrika 1870-1899. |
Jaar | 1986 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Don Nelson |
Bladsye | 104 |
Toestand | Groot Hardeband, stofomslag met 'n klein skeurtjie in, teks en prente skoon en duidelik, bladsye effens verbruin, boek in baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.