Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis 'n skat van 'n boek - so belangwekkend as wat dit beminlik is, al sal dit 'n paar mense goed laat bloos. Sonder hoed of handskoen : synde 'n klompie informele herinneringe waarin die kind (meesal) op sy naam genoem word. Tulbagh ,studiejare, ossewa-brandwag, gered uit snippermandjie ens ens.
Tafelberg 1983 Hardeband ISBN 0624019160 goeie kondisie met sagteband in plastiek omhulsel 110 bladsye goed gebind en wit bladsye.