Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe 1973 hardeband met stofomslag l64 bladsye, hierdie is n eks biblioteekboek dus let asb op die volgende:
Die stofomslag het n paar merkies aan en n wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband het n paar klein merkies aan,op die eerste bladsye is daar n wit koertjie geplak, merkies aan die tweede bladsy, stempel op die eerste en laaste bladsye, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA