Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Errieda du Toit - Kokkedoor: Resepte uit jou gunsteling-TV-reeks - Softcover - p224 |
ISBN 9780798165198 |
Vir die eerste keer in Afrikaans: 'n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! Kokkedoor word van April tot Junie 2013 op kykNET uitgesaai. En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos so kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak. Die kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie! |