R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Toe Tobias gekies is vir die Springbok-rugbyspan, was daar 'n onmiddellike oproer. Hy het ons eerste swart Springbok geword in 1980 - in die middel van Suid-Afrika se isolasie van internasionale sport en toenemende protesaksie teen die regering. In Errol Tobias: Pure Gold praat hy openlik oor sy sportloopbaan: van kleins af tot by die groot oomblikke in die groen en goud. Hier is die vreugdes, die verliese en die omstredenheid.
Prys: R300.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 2015
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624071891
Kondisie: Sagteband so goed soos nuut. Baie geringe skaafmerkies op die hoeke van die omslag en bo en onderkant van die rugkant.