Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Inhoud: Duiwesport RSA, SUPERDUIWE: Gesondheid, Gedragspatrone, Voeding, wedvlugduiwe, Teling, Seleksie, Skedules, Bou van duiwehokke, paring ens ens.
Brown and & Associates Johannesburg ongedateerd netjiese geillustreerd en rooi hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, 159 bladsye. Netjiese inskripsie van vorige eienaar op eerste bladsy. (Sien fotos hieronder).